Speculative Fiction by Carin Marais
Die labirint se kronkelpad lei my al verder van die middelpunt en raak verstrengel met ander se paadjies. Die bol gare in my hande word al kleiner en kleiner soos ek deur die labirint loop en die gare, saam met ander s’n, soos ‘n… Continue Reading “Afrikaans Fiksie/Fiction – Labirint Twee”
Read the English version here: Dream Catcher Die byna-vergete-skadusiel sluip in die aand deur die stad se strate. Hy beweeg tussen die flikkerende geel ligte wat in die strate brand om hom weg te hou. Hy talm in die donker ranke van middernag, in… Continue Reading “Vonkfiksie: Droomvanger”
Op die oomblik is ek steeds druk besig met NaNoWriMo (National Novel Writing Month), alhoewel ek reeds my 50 000 woorde bereik het. Ek wil die eerste weergawe van die storie The Charms of Life and Death hierdie maand klaarmaak al vat dit meer… Continue Reading “Skryfnuus – Afrikaanse kortverhale”
Jy is weg. My liggaam word ’n legkaart toe die hospitaal skakel. My hele wese skeur uitmekaar. My siel spat aan skerwe. Stukke lê versprei oor die aarde heen, lê verlate waar ons saam was. Maar nou is daar niemand om my op te… Continue Reading “Vonkfiksie – Die soektog”