This story was also written for Flash! Friday – you had to include a farmer as character. It’s also midwinter over here… It’s also for this story which I posted Loreena McKennit’s The Mummer’s Dance.
The Souls of Trees
The buyers stared at the last of the acorns enclosed in the pen. Rising from each was a wispy, humanoid figure veiled in green light. They flickered as they danced to hidden music. Only the chosen could hear the music this far from the forest.
“Got them new from the forest just yesterday,” the tree-soul farmer said.
“They look…” one man began, teeth chattering. His words curled pure white in the air. The farmer struggled to read his lips.
“Sickly,” the second added.
![]() |
Photo by Fritz Bielmeier |
“They become strong when planted,” the farmer said, opening the pen.
The figures danced around them to the music that charmed people into the woods with fairy lights, will-o’-the-wisps, and wilis that made you forget about a world beyond the forest. But the town needed their light to survive winter. They were hope.
“I’ll take this one.”
The farmer sent the fluttering figure to sleep with a few words and wrapped the acorn in a cloth.
He took the last acorn for himself and planted it in the corner of his room, where it flickered and danced and grew into a strong sapling. Where it lit the long dark of winter. Where it sang to him of spring every night until he fell asleep.
Blind Guardian is a power metal band from Germany. The first of their music which I heard was the album Nightfall in Middle-Earth (songs based on JRR Tolkien’s The Silmarillion and, yes, it’s as awesome as it sounds). Their lyrics are almost all rich in mythology, folklore, and fantasy.
Now I won’t act like I listen to a lot of metal – this is basically it – so I won’t go into a deep discussion. About their musical style Wikipedia has to say:
“Blind Guardian’s first two albums, Battalions of Fear and Follow the Blind, were more in the style of speed metal than their following works. Beginning with their third albumTales from the Twilight World, Blind Guardian gradually began to write more complicated compositions focusing less on speed. As of their sixth album, Nightfall in Middle Earth, Hansi stopped playing bass to focus on singing. At this point the band began to incorporate large amounts of orchestral arrangements, and utilized the technique of overdubbing, heavily influenced by the English rock band Queen.”
“Skalds and Shadows” has been in my head this whole week, so I thought it would be a good choice for this week’s Favourite Music Thursday. Trust me, you want to hear their music. And then go and listen to their other songs…
Hierdie stelling is sekerlik een van die simpelste en oningeligte stellings wat ek in ’n baie lang tyd gehoor het. Wel, dit en “Het jy al probeer om meer water te drink?” asof elke siekte onder die son (fisies en geestelik) deur dehidrasie veroorsaak word en ’n persoon se DNS absoluut niks met siektes te make het nie.
Ek noem hierdie stelling simpel en oningelig oor ’n paar redes. Een rede is dat dit blyk asof daar die veronderstelling is dat die persoon kies om siek te wees. In dieselfde asem is daar ook die veronderstelling dat die persoon eintlik maar net lui is en die siekte as ’n verskoning gebruik. En, omdat die persoon lui is, het hulle nie ’n passie vir die lewe nie. Jy neem ’n dag af, want jy is lui. Jy gaan nie uit nie, want jy is lui. Dat jy te siek is om uit die bed op te staan, word in sulke gevalle oorgesien en as kaf afgemaak.
Nie net een definisie van “passievol” nie
Maar miskien het ons ook begin om slegs een spesifieke definisie aan ’n “passie vir die lewe” te heg. Dit beteken dat jy altyd besig moet wees, altyd aan die uitgaan moet wees, dat jy berge moet uitklim en valskermspring. Dat jy eintlik soveel energie het dat jy nie weet wat om daarmee te doen nie. Dat jy nie op medikasie moet steun om simptome genoeg onder beheer te hou dat jy net kan opstaan en werk toe gaan nie. En daarom blyk dit dat om siek te wees – iets waaroor jy geen beheer het nie – as ’n swakheid gesien word. As jy nie ’n loopneus of ’n hoes of iets van die aard sien nie, glo jy nie dat die persoon te veel pyn het om selfs net trappe te klim die dag of net vir ’n rukkie in die badkamer wil sit en huil omdat hulle net nie meer kan nie.
En hier is dalk die groot geheim van die lyers – jy sien nie sommer die simptome nie, want dit word weggesteek. Dit word weggesteek juis omdat jy nie as swak, lui, dom – of selfs gevaarlik wanneer dit by geestesiektes kom – gesien wil word nie.
Ons is nie leuenaars nie
Wat baie mense wat sulke stellings maak lyk my nie besef nie, is dat dit oor veel meer gaan as om te impliseer dat iemand lui is. Jy noem die persoon ’n leuenaar. So eenvoudig soos dit. Jy beskuldig die persoon daarvan dat hulle slegs voorgee om siek te wees en dus elke dag van hulle lewe vir jou lieg.
En tog is dit hierdie vooroordele wat veroorsaak dat lyers aan kroniese siektes en geestesiektes hul simptome al hoe meer en meer probeer wegsteek. Want, sê jy in elk geval hoe jy regtig voel die dag, vra mense jou hoekom jy by die werk is. Maar wat so moeilik is om ander te laat verstaan is dat ’n “goeie dag” nie ’n dag is waartydens jy geen simptome het nie. Dit beteken slegs dat die simptome van so aard is dat jy dit kan hanteer. Want jy leer met die jare saam dat jy dit net moet hanteer.
Vooroordele en stigma
Hoe beweeg ’n mens verby die stigma en die vooroordele? Veral in ’n wêreld waar jy nie net die respek van vriende, kollegas en familie kan verloor nie, maar waar jou werk ook oornag in die gedrang kan kom? In ’n wêreld wat, sodra sekere mense uitvind dat jy aan ’n geestesiekte ly hulle dadelik begin optree asof jy skielik in ’n geweldadige massamoordenaar ontaard het. In ’n wêreld waar mense, in plaas daarvan om meer te probeer uitvind, hulleself onttrek en te bang is om selfs hulle kinders naby jou toe te laat.
Die moeilike en maklike antwoord is om mense daaroor te vertel en hulle daaoor te probeer inlig. Mense met kroniese siektes – veral die soort wat jou lewensgehalte inperk – doen gewoonlik baie navorsing oor hul siektes. Ek weet, byvoorbeeld, meer oor die navorsing rondom die CACNA1-geen as meeste mense. Die probleem is om die beste manier te vind om mense in te lig sodat hulle regtig luister na wat jy te sê het. (Wat beteken dat mens nie begin by “so daar is hierdie een geen…” nie.)
Humor… want dis nie snaaks nie
Behalwe vir die probleme omtrent diskriminasie, is humor – so vreemd soos wat dit dalk mag klink – ook ’n groot probleem. Grappe wat handel oor siektes – en veral geestesiektes kom hier te sprake – is baie selde snaaks. Meestal is dit mense wat grap dat hulle “OCD is” omdat hulle altyd drie suikers in hulle koffie moet hê, “Bipolêr is” omdat hulle vinnig kwaad raak, ens. Dit bewys eintlik net dat hulle geen idee het van wat die siekte eintlik beteken nie. En dit maak dit af as ’n onbelangrike ding of iets wat nie “regtig” ’n siekte is nie. Iets waarvoor jy net meer water moet drink of ophou lui wees.
Ek wens vir die dag wat alle mense regtig probeer om meer oor kroniese siektes uit te vind en nie meer bang sal wees vir almal wat aan ’n geestesiekte ly nie. Vir die dag wat ’n mens maar by die werk kan inloop en sê “Ek het hierdie of daardie siekte” en, in plaas daarvan om simpel grappe te hoor of vertel te word om meer water te drink (of jou medikasie te staak), kollegas jou net stilweg sal ondersteun en jou nie kwalik neem oor iets waaroor jy geen beheer het nie.
Nota: Hierdie rubriek is geskryf uit eie ondervinding en met bydraes deur vriende en familie se daaglikse ervarings. Genadiglik is daar ook mense wat wel ondersteunend is en nie vooroordele het nie – of ten minste van hulle ontslae raak. Baie maal is dit hierdie mense wat die lewe die moeite werd maak.
![]() |
Foto deur: Sergey Zolkin, StockSnap.io |
![]() |
Gratisography |
![]() |
ISO Republic |
This piece was written for the 6 February Flash!Friday competition. It received an honourable mention and was called “horrendously sad” by Tamara Shoemaker.
The photo and “a fleeting moment” was the prompt.
![]() |
Rain (Liberia, Guanacaste, Costa Rica). CC2.0 photo by NannyDaddy.
|
(From the archives)