Category: Afrikaans

Skryfnuus – Afrikaanse kortverhale

Op die oomblik is ek steeds druk besig met NaNoWriMo (National Novel Writing Month), alhoewel ek reeds my 50 000 woorde bereik het. Ek wil die eerste weergawe van die storie The Charms of Life and Death hierdie maand klaarmaak al vat dit meer… Continue Reading “Skryfnuus – Afrikaanse kortverhale”