Indrukke: Verbeel jou dis somer deur Abraham H. de Vries

“Ek ken min skrywers wat ’n mens so bewus kan maak van die onafheid van alles, die gebrokenheid van die wêreld.” - Joan Hambidge “Die ernstige De Vries skryf pynlike, maar kragtige verhale.” - Louise Viljoen Ek het Verbeel jou dis somer by my plaaslike Exclusive Books aangeskaf en is nie teleurgestel nie. De Vries … Continue reading Indrukke: Verbeel jou dis somer deur Abraham H. de Vries